#WO Prieska: Die Verlore Bokooi x 6

#WO Prieska: Die Verlore Bokooi
Release date: April 2018
Winemakers: JD Pretorius / Johnnie Calitz / Lukas van Loggerenberg

Blend: Cabernet Sauvignon 35%; Petit Verdot 35%; Shiraz 25%; Merlot 5%

Tasting notes

Thoroughly enjoyable blend with spicy & leathery notes from Shiraz complementing the cooked red and black fruit aromas, classical to Bordeaux cultivars. Strong hints of mint and eucalyptus freshens up the palate and transports you to a shady spot under the eucalyptus trees bordering our vineyards. 

The town Prieska's name is derived from the old Koranna words beris + gab, translating to "Place of the lost she-goat". This wine celebrates Prieska as a new, unique wine of origin region. The crosstitch label design links us to the history of the town and our family love of original, handmade, art, craft and design. 

Enjoy with good company and a Rietskaap tjoppie sizzling on the fire. 

Proenotas

'n Genoeglike, genietlike versnit met rooi en swart vrug (tipies Bordeaux) wat nuwe lewe kry met die spesery en leeragtige geure van die Shiraz. Groen ment- en bloekomgeure verfris die palet en vat jou weg na 'n koeltekol onder die bloekomlaning wat langs Lowerland se rooi wingerd afloop. 

Prieska, ons dorp, kry sy naam van die Korannawoorde beris + ga, wat vertaal na "Plek van die verlore bokooi". Met hierdie wyn vier ons Prieska se verlede en toekoms as unieke wynstreek. Die kruissteek-ontwerp wortel die wyn in die geskiedenis van die streek sowel as van ons familie, waar handgemaak, mooi en oorspronklik 'n lewenswyse is.  

Geniet saam met goeie geselskap, verkieslik met 'n Lowerland Rietskaaptjoppie op die vuur. 

(Boxes of 6. Free delivery in South Africa)

R720.00

out of stock

Notify me when it is available
Notify me when #WOPrieska: Die Verlore Bokooi 2016 #WO Prieska: Die Verlore Bokooi x 6 is available.