Waar die Bo-Karoo hom disnis loop teen die rooiduine duskant Niekerkshoop lê die landerye en boorde van Lowerland, ’n herlewingsboerdery op die Oranjerivier se walle.

Lowerland is a regenerative family farm on the banks of the Orange River, between Prieska and Niekerkshoop in the expansive Northern Cape Province of South Africa. We farm from soil to soul to produce an assortment of delicious, nourishing and authentic foodstuffs.

Lowerland is ’n gemengde boerdery met ’n mengsel eenjarige en meerjarige gewasse, vee en groente. Die fokus val op bewaringsboerdery, integrasie, geslote en holistiese stelsels en die skep van gesonde grond, ’n gesonde werksomgewing en waardevolle, voedingsryke produkte.

In Afrikaans, “Lowerland” means land of lush greenery. Its English meaning is also apt, as the farm lies beneath a koppie and lowers gradually towards the riverbanks. We grow a variety of annual and perennial crops, animals and vegetables with a focus on regenerative agriculture, holistic design and diversity throughout the system.